Amerika het voor volgende week se Internasionale Vigskonferensie in Durban ‘n bedrag van 5,9 miljard Rand toegewys vir die bestryding van Vigs in Suid-Afrika. Dit is die land met die grootse hoeveelheid mense ter wêreld wat die toestand onder lede het, naamlik 6,8 miljoen. Volgens die Verenigde Nasies se Vigsprogram, UNAIDS, het 180 duisend mense […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments