Beloof om die kampus onregeerbaar te maak

Beloof om die kampus onregeerbaar te maak

Betogende studente van die Universiteit van die Vrystaat het beloof om die kampus in Bloemfontein onregeerbaar te maak tot rektor Jonathan Jansen bedank. Een en twintig studente is gister in hegtenis geneem na gewelddadige botsings tussen betogers en die polisie nadat die betogers bestuur se reaksie op hulle eise verwerp het. Die polisie het rubberkoeëls […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

2,738
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php