Suid-Afrika se kredietgradering sal waarskynlik afwaarts aangepas word weens die gebrek aan fundamentele strukturele hervorming en volhoubare mediumtermyn ekonomiese groei. Die kredietgraderingsagentskap, Moody’s Investors Service, het dit gesê in ‘n verklaring waarin hy bekend gemaak het dat Suid-Afrika se soewereine kredietgradering onveranderd gelaat word op BAA2, met negatiewe vooruitsigte. Moody’s sê die negatiewe vooruitsigte is […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments