Prestasie is die eerste vir Suid-Afrika in 28 jaar

Prestasie is die eerste vir Suid-Afrika in 28 jaar

‘n sestienjarige Suid-Afrikaanse balletdanser, Leroy Mokgatle, het ‘n beurs ontvang om in die buiteland te stuur nadat hy vierde geëindig het in ‘n internasionale kompetisie in Switserland. Sy dansskool in Randburg aan die Gautengse Wesrand, Art of Motion, sê op Facebook Leroy se prestasie is die eerste vir Suid-Afrika in 28 jaar. Hy is ook […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,714
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php