Vordering in die stryd teen renosterstropery

Vordering in die stryd teen renosterstropery

Die Krugerwildtuin het aangekondig dat daar tussen Januarie en Augustus ‘n afname van 18-persent was in die aantal renosterkarkasse wat deur stropers agtergelaat is. Die minister van omgewingsake, Edna Molewa, sê 458 karkasse is in dié tydperk in die nasionale park gevind teenoor 557 in dieselfde tydperk verlede jaar. Op nasionale vlak is 702 renosters […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

2,867
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php