Die Springbokke het in Argentinië begin met voorbereidings vir Saterdag se Kampioenskapstoets teen die Poemas in Salta. Die Bokke se hulpafrigter, Johann van Graan, sê die toestande is baie anders as in Mpumalanga, waar Suid-Afrika Argentinië die afgelope naweek 30-23 geklop het. Dit is baie droër en feitlik woestynagtig, maar die span sal moet aanpas. […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments