Ondersoek teen Finansminister is kommerwekkend

Ondersoek teen Finansminister is kommerwekkend

Openbare Beskermer Thuli Madonsela sê die Valke se ondersoek teen Finansminister Pravin Gordhan en vier ander gewese amptenare van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens is kommerwekkend aangesien die eenheid vroeër ook aan haar vrae gestuur het. Sy het verlede jaar onthul dat die Valke haar ondersoek vir beweerde meineed weens ‘n oënskynlike verskil in die verduideliking van […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,232
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php