Lede van die verteenwoordigende studenteraad by verskeie kampusse van die Universiteit van KwaZulu-Natal vra dat die huidige visekanselier, Albert van Jaarsveld, bedank. Die studente betoog teen verhogings in universiteitsgeld en 23 is reeds in hegtenis geneem op aanklagte van moedswillige saakbeskadiging en die oortreding van ‘n hofbevel. Hulle is op borgtog vrygelaat. Samkele Khanyile van […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments