Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gaan aangekla word

Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gaan aangekla word

Corruption Watch sê die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Tom Moyane, het die wet op die Finansiële-intelligensiesentrum oortree toe hy die senior Inkomstediensamptenare, Jonas Makwakwa en Kelly-Anne Elskie, ingelig het oor beskuldigings teen hulle. ‘n Verslag van die Finansiële-intelligensiesentrum bevat besonderhede oor verdagte transaksies deur Makwakwa en Elskie ter waarde van meer as miljoen rand […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

2,700
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php