Die Stad Johannesburg het inwoners gewaarsku om dadelik hulle waterverbruik met 15 persent te verlaag, anders sal die watertoevoer beperk moet word. Die Stad sê inwoners sal beboet word as hulle nie aan waterbeperkings gehoor gee nie. Die beperkings behels ondermeer dat tuine nie gedurende die dag natgemaak kan word nie en dat swembaddens nie […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments