Die korrupsie-waghondorganisasie, Corruption Watch, sê Suid-Afrika se strategie teen korrupsie is heeltemal ondoeltreffend weens grootskaalse politieke inmenging. Die organisasie het die uitslag bekendgemaak van ‘n studie wat in samewerking met Transparency International gedoen is oor 41 lande wat ’n ooreenkoms onderteken het om korrupsie oor grense heen hok te slaan. Corruption Watch sê Suid-Afrika het […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments