Weens die oorstromings en modderstortings wat dié winter verwag word, het die Kaapstadse stadsraad begin om spesiale keerwalle te bou teen die hange van die berge in die Suid-Skiereiland waar die plantegroei in die onlangse brande verwoes is. Die burgemeesterskomiteelid vir vervoer Brett Herron, sê huiseienaars wat bekommerd is dat hul eiendom in die pad […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments