Ses mynmaatskappye will appelleer teen die silikose-groepsgedingbeslissing

Ses mynmaatskappye will appelleer teen die silikose-groepsgedingbeslissing

Ses goudmynmaatskappye het ‘n versoek aan die Appèlhof gerig vir verlof tot appèl teen die uitspraak in die silikose-groepsgeding. Die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg het beslis dat meer as vier duisend gewese mynwerkers kan voortgaan met die saak vir skadevergoeding nadat hulle weens hulle werk silikose en tuberkulose opgedoen het. Die maatskappye sê hulle is […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

2,356
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php