Terwyl dit ekonomies broekskeur met Suid-Afrika gaan, het die departement van energie oor die laaste 15 maande bykans 68 miljoen rand se belastingbetalersgeld aan sowat 70 oorsese uitstappies na onder meer Iran, Zimbabwe en Sjina bestee. Dit is selfs meer as die departement se besteding aan konsultante, wat in dieselfde tydperk sowat 47-komma-vyf miljoen rand beloop […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments