Meer as 93 miljoen mense kan die Zika virus opdoen

Meer as 93 miljoen mense kan die Zika virus opdoen

Navorsers sê tienduisende babas is dalk met Zika-verwante afwykings gebore weens die uitbraak van die virus in Latyns-Amerika en die Karibiese Eilande. ‘n Span berig in die joernaal Nature Microbiology dat meer as 93 miljoen mense, waaronder meer as een ‘n half miljoen swanger vroue, die virus kan opdoen voor die epidemie afneem. Tagtig persent […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,487
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php