Vir drie maande in Japan speel.

Vir drie maande in Japan speel.

Die Springbokke en Stormers se slot, Eben Etzebeth, gaan ook ná vanjaar se Wêreldbeker-toernooi in Engeland vir drie maande in Japan speel. ‘n Japanse rugbywebwerf berig dat hy hom saam met die Springboklosskakel, Handré Pollard, by die NTT-Docomo Red Hurricanesgaan aansluit.

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,799
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php