Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het ‘n komitee van sewe lede aangestel om ‘n geskikte vlak vir ‘n nasionale minimumloon te bespreek. Hy sê die aanstelling van die raadgewers volg nadat die Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings- en Arbeidsraad, Nedlac, besluit het dat ‘n minimumloon ingestel moet word om die waardigheid van die meeste Suid-Afrikaner te herstel. Daar word […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments