Johannesburgse stadsraad stel sy eerste vergadering uit

Johannesburgse stadsraad stel sy eerste vergadering uit

Die eerste vergadering van Johannesburg se nuwe stadsraad is tot die 22ste van die maand uitgestel nadat politieke leiers meer tyd  gevra het om oor moontlike koalisies te onderhandel. Die ANC het die meeste stemme in die metro gewen in verlede week se plaaslike regeringsverkiesing, maar nie ‘n volstrekte meerderheid behaal nie. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,190
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php