Uit protes uit die Nasionale Vergadering gestap

Uit protes uit die Nasionale Vergadering gestap

Parlementslede van die Ekonomiese Vryheidsvegters-die EFF- het almal uit protes uit die Nasionale Vergadering gestap nadat die party se hoofsweep, Floyd Shivambu gevra is om die parlement te verlaat. Dit is die eerste keer dat ‘n parlementslid gevra is om die vergadering te verlaat sedert nuwe tussentydse maatreëls in werking gestel is om orde te […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,277
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php