Die minister van Telekommunikasie, Siyabonga Cwele, sê Suid-Afrika mik daarna om teen 2019 sy mobiele breëband-dekking tot tagtig persent van die bevolking uit te brei. Hy het aan die Parlement gesê ‘n nuwe telekommunikasie-beleid wat binne die volgende paar maande afgehandel sal word, sal hindernisse tot toegang uit die weg ruim en groei in die […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments