Duisend toeriste en reisigers is vir ‘n derde dag in Indonesië gestrand nadat lughawens op drie eilande weens vulkaniese as van die vulkaan, Rinjani, op die eiland Lombok. Honderde vlugte na en van Lombok, Bali en Java word geraak sedert die vulkaan Dinsdag tot uitbarsting gekom het.
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments