Die Belgiese polisie het gister traanrook en waterkanonne gebruik teen duisende boere wat in Brussel betoog het waar die landbouministers van die Europese Unie ‘n krisisvergadering gehou het. Volgens die polisie het tot sewe-duisend boere strate met honderde trekkers versper en buite die swaar-bewaakte hoofkwartier van die EU betoog teen die lae pryse van hulle […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments