Die voormalige kommissaris vir menseregte by die Verenigde Nasies, regter Navi Pillay van Suid-Afrika, het die Suider-Afrikaanse Litigasie-sentrum geloof vir sy onlangse hofgeding om te probeer keer dat Soedan se president Omar Al-Bashir Suid-Afrika verlaat. Sy het by ‘n regskonferensie by Wits-universiteit in Johannesburg gesê dit is mites en propaganda dat die internasionale strafhof in […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments