Oorwinning vir Suid-Afrikaanse gholfspeler Louis Oosthuizen in Perth

Oorwinning vir Suid-Afrikaanse gholfspeler Louis Oosthuizen in Perth

Louis Oosthuizen van Suid-Afrika het die Perth-internasionaal in Australië met een hou gewen om sy agste Europese Toer-titel in te palm. Hy het die laaste ronde afgeskop met ‘n voorsprong van drie houe en die laaste agtien putjies voltooi in 71, een onder syfer. Die Fransman Alexander Levy was tweede en die plaaslike speler Jason […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

611
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php