Wêreld se voorste gholfspeler onttrek ook aan die Olimpiese Spele

Wêreld se voorste gholfspeler onttrek ook aan die Olimpiese Spele

Die wêreld se voorste speler het ook onttrek aan die Olimpiese Spele uit vrees vir die Zika-virus in Brasilië. Die Australiër Jason Day se besluit volg nadat sy landgenote Adam Scott en Marc Leishman, die Suid-Afrikaners Branden Grace, Louis Oosthuizen en Charl Schwartzel, en Vijay Singh van Fidji ook besluit het om nie deel te […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,038
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php