Die departement van Hoër Onderwys doen ’n forensiese ondersoek na korrupsie in die toekenning van beurse uit die Nasionale finansiële hulpskema vir studente. Netwerk24 berig dat die minister, Blade Nzimande, op ’n nuuskonferensie gesê het net studente wie se families minder as sowat 10-duisend rand per maand verdien, kan aansoek doen vir ’n beurs. Hy […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments