Departement Justisie wil appél aanteken teen Janusz Walus se parool

Departement Justisie wil appél aanteken teen Janusz Walus se parool

Die Departement Justisie het besluit om appél aan te teken teen die beslissing deur die Noord-Gautengse Hooggeregshof om Chris Hani se moordenaar op parool vry te laat. Janusz Walus dien ‘n vonnis van lewenslange tronkstraf uit vir die moord op Hani in 1993. Die Minister van Justisie, Michael Masutha, sê sy department se regsverteenwoordigers het […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

896
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php