Nog twee mense is gewond in ‘n skietvoorval in die Suide van Parys. Dit is nog nie seker of die voorval verband hou met gister se terreur-aanval nie. In tussen steier Frankryk nog steeds na gister se terreur-aanval in Parys waarin 12 mense dood is. President Francois Hollande, wat die aanval as ‘n lafhartige daad […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments