Die Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement sê mense hoef nie bekommerd te wees oor die jongste uitbraak van varkgriep in die omgewing van George in die Suid-Kaap nie. Meer as twintig mense is reeds behandel vir die H1-N1-virus. ‘n Dokter en kliniekbestuurder van die diens Walk-in Doctor George, Marcelle Herbst, sê haar praktyk het meestal kinders onder twee […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments