2000 mense probeer grond onwettig beset in Bapsfontein

2000 mense probeer grond onwettig beset in Bapsfontein

Die Gautengse polisie ondersoek ‘n moontlike grondbedrogspul nadat sowat twee duisend mense verhoed is om grond onwettig te beset by Bapsfontein aan die Oosrand. Die mense het blykbaar geglo hulle het grond van ‘n sekere politieke party gekoop teen 200 Rand stuk. Ekurhuleni se metropolisie sê geen verdagtes is nog in hegtenis geneem nie.

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,762
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php