’n Inwoner van Kimberley in die Noord-Kaap het gistermiddag ternouernood aan die dood ontkom toe haar motor tydens ‘n wolkbreuk onder die water in ’n duikweg verdwyn het. Die wolkbreuk het die stad in chaos gedompel en ’n groot kragonderbreking veroorsaak. Vroeë oggendverkeer op hoofweë in Gauteng het teen ’n slakkepas beweeg weens swaar neerslae […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments