Gewapende rooftog in Kimberley

Gewapende rooftog in Kimberley

ʼn Man is Saterdag in Kimberley in die Noord-Kaap geskiet en gewond tydens ʼn gewapende rooftog by sy juwelierswarewinkel het die Noord-Kaapse polisie bevestig. Volgens Lt. Andrea Cloete, woordvoerder van die polisie, het twee mans die winkel op die hoek van Long- en Blackstraat binnegegaan en die eienaar met ʼn vuurwapen aangehou. Een van die […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,729
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php