Die departement van Waterwese het goedkeuring gegee vir die vrylating van water uit die Lesotho-Hoogland-waterprojek vir die Vrystaat. Woordvoerder Sputnik Ratau het aan Volksblad gesê die water gaan van die Katsedam af by Clarens in die Oos-Vrystaat vrygelaat word. Die water gaan gebruik word om Vrystaatse munisipaliteite met watertekorte by te staan. Boere is gewaarsku […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments