Appel – Lei my na die water (Afrikaans Wil Dans Remix)

Appel – Lei my na die water (Afrikaans Wil Dans Remix)

Hey hey, Hier is die remix wat baie van julle voor gevat het!
Lei my na die water van Appel!

Hoop jy like dit,
Latweet wat jy dink!

Onthou om my te volg op my persoonlike Instagram account
– @M4RSHLL_OFFICIAL

DM MY JOU REMIX REQUEST!

Subscribe as j nog ni het ni!🔥🔥😁💪

7,184
Like
Save

Comments

Afrikaans Wil Dans says:

Onthu om my spotify playlist te volg vir lekker Musiek! – https://open.spotify.com/playlist/7xDxIr1l5Z3iDK8QeD2a1n?si=Bz8Wa-0wQey6saO77LLqIQ

Ruben Vorster says:

Well done, awesome 🤩

Andrew Stander says:

Dit raak net beter ouens🔥

Ryno Jordaan says:

Yet again, Well done met die song dis awesome !! Jy kan die nuwe Bernice West song Hart ook n go gee ! Glo jy sal hom lekker kan drop !

Wynand van Aswegen says:

Dis letterlik…(verskoon my taal) befok. As ek die zak gehad het dan was julle volheid gesponser

Waldo Van Jaarsveld says:

Hou aan met lekker musiek

Avalon Botes says:

Awesome Marchie! dis Uitstekent, jy is 'n Legend.

Morne Ainsley says:

Tnx vir die SWEET MIX. Amper soos A sing: net die hemel weet hoe lief ek di channell het. Keep Rock'in it #afrikaanswildans

Andie de Villiers says:

True talent!!!! julle is di legends.Julle beats is fire hou aan wat julle doen dit is awesome!!!💯💯💯👌

Paul Jansen says:

Fire! My man……

donnowin botha says:

dankie mater great track

Martin Smit says:

Ani brand 🔥🔥
Well done

Shanon Safari Pinn says:

Love julle musiek
Maak altyd naweke lekker na n lang week se werk

Keep the beat going

Franso Du toit says:

Goeie een, love hom boys, hou aan met julle mal goeie werk 😎💯!!!!!!

Collin White says:

Ek gan eerlik wees ek het meer verwag…Ek is nogsteeds hooked op (Bernica west son op blom)…
But ek bly n moerse fan🤯

Quintin Ignatius Fourie says:

Dis insane goed gedoen… Well done guys!!!

Dillon Barnard says:

Nice my guys ❤️✌🏻

Marlouise Faber says:

Johh so kwaai

Write a comment

*

css.php