Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, het die naweek gedreig om Solidariteit se Akademia se registrasie te onttrek as dit eksklusief Afrikaans bly. Nzimande het gesê hy sal nie toelaat dat ‘n hoëronderwysinstelling enige student toegang weier nie – al is dit op grond van taal. Maroela Media se academici berig soos volg: Prof. […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments