Jurie Roux se toekoms by SARU

Jurie Roux se toekoms by SARU

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se uitvoerende raad gaan volgende Vrydag besin oor uitvoerende hoof Jurie Roux se toekoms by die liggaam. Dit volg op ‘n onafhanklike ouditverslag waarin beweer word dat hy sowat 35 miljoen Rand van die Universiteit Stellenbosch se reserwes van die universiteitsraad weerhou het ten gunste van Maties se rugbyklub. Roux was voorsitter […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,513
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php