People Magazine beskryf dit so:
Een van die beste Afrikaanse flieks van 2016
“A beautiful love story with a twist.”
Leon van Nierop skryf so in sy resensie wat nog moet verskyn:
“Nie alleen herskep hy die sewentigs en tagtigs perfek in sy stylvolle en menslike regie nie, hy help ook om ʼn ingewikkelde storie gladweg, toeganklik en soepel te vertel sodat dit voel of jy by ou vriende kuier.”
“Jy het hier met regte mense te doen wat jou flieklewe sal verryk en by wie jy nog langer wil kuier. “
“En dan is daar nog die musiektreffers . . .”
Volg ons ook op http://www.huisgenoot.com, http://www.facebook.com/huisgenoot en http://www.twitter.com/huisgenoot
Comments