Die wêreld se vinnigste man, Usain Bolt van Jamaika, keer die naweek die eerste keer na die baan terug sedert hy in Augustus drie goue medaljes verower het op die wêreldkampioenskap in Beijing. Hy neem deel aan ‘n uitnodigingsbyeenkoms op die Kaaiman-eilande. Bolt sal die 100 meter hardloop en sê hy wil alles uithaal om […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments