Jo Black – Bring Die Hoop Weer Terug

Jo Black – Bring Die Hoop Weer Terug

Music video by Jo Black performing Bring Die Hoop Weer Terug. (C) 2017 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd ZA

http://vevo.ly/gWNihm

1,440,373
Like
Save

Comments

Stephanie Gibbon says:

STUNNING. ! ! ! ! die liedjie is diep. Jy sing freaking amazing

carmen engelbrecht says:

absoluut awesome net soos die een klein klippie.dit bring hoop vir ons almal.dankie vir jou gehoorsaamheid jo.die hoop kom terug.

Elana Behrens says:

Hello jo black ek is Marcel behrens

Jandre Kroeze says:

Ek laaik kwaai. Die man gee gees en dis reg!

Jaco Vermaak says:

'n Baie mooi inspirerende woorde

Sunshine Szavanna says:

great song 🙂

Lukas Wentzel Van Renen says:

Hoop? Wat is hoop?

Gert Lubbe says:

Hey, George Clooney undercover in SA !!!

Millanie Van Rooyen says:

Nie net vir Afrikaners Nie maar enige persoon sal Kan Saam sing met die song

Salmo Helberg says:

jo black jy moet asb weer by Duiwelskoof laerskool kom sing ek is nie meer in duiwelskloof nie mar ek het dit geniet to jy daar was asb #salmo helberg

Jeandre Nell says:

Ek stem hy is n yster en n ware kunstenaar Legend op sy eie en wys net aa die lewe hou n curve ball gou en jy mis en jy staan weer op kyk net Jo black goeie voorbeeld

Write a comment

*

css.php