Meertaligheid en die verhoging van die lesingsaanbod in Afrikaans en Engels is die kern van die Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch wat die Raad met ‘n oorweldigende meerderheid by ‘n buitengewone vergadering op 22 November 2014 aanvaar het. Die Raad het hom ook verbind om addisionele fondse beskikbaar te stel, sodat minstens 75% van al […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments