Serena Williams van Amerika en Novak Djokovic van Serwië is deur die Internasionale Tennisfederasie aangewys as die vroue- en mansspeler van die jaar. Albei het drie van die vier Grand Slam-toernooie in 2015 gewen. Williams, wat vir ‘n sesde keer die ITF-wêreldkampioen is, het vanjaar vyf titels gewen en het 53 wedstryde gewen en net […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments