Suid-Afrika se Wayde van Niekerk word van oraloor gelukgewens nadat hy gister in Bloemfontein naelloop-geskiedenis gemaak het. Hy het die eerste man geword wat die 100-meter in minder as 10 sekondes kon aflê, die 200-meter in minder as 20 en die 400-meter in minder as 44 sekondes. Die Internasionale Amateuratletiekfederasie het die kordaatstuk bevestig nadat […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments