Suid-Afrika behaal sy eerste oorwinning by die Twintig-20 wêreldbeker

Suid-Afrika behaal sy eerste oorwinning by die Twintig-20 wêreldbeker

Suid-Afrika het sy eerste oorwinning by die Twintig-20 Wêreldbeker in Indië behaal deur Afghanistan met 37 lopies te klop. Suid-Afrika het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Hulle het 209 vir 5 aangeteken, met 64 lopies van 29 balle deur AB de Villiers en 45 lopies van  31 balle deur Quinton de […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

2,806
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php