Noudat die kers seisoen verby is, is dit asof daar ‘n wind gaan le het. Almal is stil, almal is sensitief. Die bohaai is daarmee heen, so ook die spaargeld. Nou is dit terug werk toe en terug skool toe, alles weer terug na normaal. Maar hoekom bly dit nie normaal nie? ek het nie […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments