Die trekklavier staan stil

Die trekklavier staan stil

Ons het 'n streep pryse ingepalm, onder meer die Sama vir beste tradisionele Afrikaanse album. Al wat 'n publikasie is, wou met ons praat en ons afneem, en klokslag het ons op televisie verskyn. Mense het oor hul voete geval om ons te bespreek vir …

2,882
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php