Die Suid-Afrikaanse Rugby-unie het aangekondig dat die huidige Sesnasies-kampioene, Ierland, in Junie aanstaande jaar in ‘n reeks van drie toetse teen die Springbokke te staan sal kom. Die toetse sal op 11 Junie in Kaapstad, 18 Junie in Johannesburg en 25 Junie in Port Elizabeth beslis word. Nieu-Seeland sal ook die eerste keer sedert 2011 […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments