Rekordprys van R111 miljoen

Rekordprys van R111 miljoen

‘n Spoghuis  op Clifton by Kaapstad is pas vir ‘n rekordprys van 111 miljoen rand aan ‘n Johannesburger verkoop. Die huis met ‘n onbelemmerde seeuitsig is deur die argitek Stefan Antoni ontwerp. Die vorige rekord vir ‘n spoghuis in die rykmansbuurt was 60 miljoen rand.

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

1,917
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php