Twee Nieu-Seelandse radio-aanbieders is vandag geskors omdat hulle ‘n vurige gesprek met die Engelse krieketspeler Ben Stokes se ma uitgesaai het sonder haar medewete. Jeremy Wells en Matt Heath van Radio Hauraki het die spot gedryf oor die laaste boulbeurt wat Stokes afgestuur het in Sondag se eindstryd van die Twintig20-Wêreldbekertoernooi. Carlos Brathwaite het vier […]
Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus
Comments