Geskors na vermoedelik betrokke was by verlede week se geweldpleging

Geskors na vermoedelik betrokke was by verlede week se geweldpleging

Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty in Gauteng het vyf van sy lede geskors wat vermoedelik betrokke was by verlede week se geweldpleging in Pretoria. Die lede van die distriksbestuur sal daarvan aangekla word dat hulle die party se beeld geskaad het. Hulle name sal bekend gemaak word sodra hulle hulle skorsingsbriewe ontvang het. Die SAKP sê hy […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

3,876
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php