Radikale ekonomiese hervorming

Radikale ekonomiese hervorming

Adjunk-president Cyril Ramaphosa sê alle Suid-Afrikaners, swart en wit, moet op ‘n gelyke grondslag in die land se rykdom deel. Hy het by die Universiteit van Fort Hare gesê radikale ekonomiese hervorming is dus nodig en daar sal vinniger beweeg moet word om die patrone van eienaarskap te verander. Ramaphosa sê volgens die Vryheidsmanifes moet […]

Die Nuus in Afrikaans – Koerant.co.za – Gratis Afrikaanse Nuus

4,255
Like
Save

Comments

Write a comment

*

css.php